Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Storieman: Omnibus 3 - Leon Rousseau
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfeld een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd.
Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos “Die gelukkige prins”, “Die Gobbelrot” en “Die groot, harige bogman” en kom lag lekker vir stories soos “Die groot pasteiwedstryd” en “Eierdrome”. Hier is ook feëverhale soos “Skoonlief en die ondier” en “Aspoestertjie” om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
E&OE