Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Storieman: Omnibus 4 - Leon Rousseau
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfeld een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd.
Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse uit die bekende Storieman-deelwerk: “Pinocchio” en “Heidi”. Die boek sluit die oorspronklike klankopnames op 2 oudio-CD’s in.
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
E&OE