Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Versameling verhalende gedigte wat nooit oud word nie, deur bekende skrywers en digters. Van ligte, humoristiese vertellings tot dramatiese en selfs roerende verse, onder andere Apie se bruilof, Klaas Geswind en sy perd, die slamaierwinkel en vet.