Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die skrywer van hierdie boek wil die lesers bekendstel aan die werk van Richard Wagner in die hoop om 'n blywende liefde vir sy werk te koester. |
Jaar | 1936 (Tweede Druk) |
Uitgewer | Nasionale Pers Beperk |
Bladsye | 112 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, merke, ex-libris, stempels uit gewit, naam van vorige eienaar op voorblad, binding herstel. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: