Stories van die kantlyn - Paperback

Stories van die kantlyn - Paperback

Secondhand 1 available
R139.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648820315
 Stories van die kantlyn - Paperback 
Book is in excellent condition.



About the book: 
n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes
 
Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein een van slegs 56 spelers wat dié eer kon hê was hy taai en kompromisloos op die veld, maar langs die kantlyn was hy n ware heer en uitstekende storieverteller soos bewys word deur die anekdotes wat byeengebring is in hierdie boek.
 
In Stories van die kantlyn  neem hy lesers tot agter die skerms, na sy kinderdae as skoolseunrugbyspeler, tot die berugte meelbom-toer in Nieu-Seeland in 1981, en ook sy Curriebeker-oorwinnings vir drie provinsies tot vandag toe n ongeëwenaarde prestasie. Hy skryf ook oor hoe dit was om saam met legendes soos Morné du Plessis, Gerrie Germishuys, Schalk Burger snr. en Gysie Pienaar te speel, hy roep bewonderaars se vreemde en dikwels fleurige gedrag in herinnering en gee lesers n fassinerende blik op die amateurdae van rugby in Suid-Afrika.
 
Hy vertel in sy unieke, onnabootsbare styl van sy persoonlike stryd met n spraakgebrek en gesondheidsprobleme, en hoe hy n tragedie in die familie hanteer het. Elke Suid-Afrikaanse rugbyliefhebber sal hierdie boek, wat soms diep persoonlik, soms amusant en partymaal nostalgies is, koester en geniet.
Add to cart

Recently viewed

See more
For Garmin MARQ Athlete Gen 2 Titanium Alloy Quick Release 22mm Watch Band(Sliver)
New
R878.92
Grease Blu Ray UK Press Import
Secondhand
R55.00
34% OFF
Tork Craft Mini Tungsten Carb. Cutter 3.2Mm Ball 3.2Mm Shank -
New
R39.00 R59.00
Wiper Motor - Toyota Corolla 1997 Onward
New
R553.00

Similar products

Jagters van die Duine - Storie van die Kalaharileeu - Fritz Eloff
Secondhand
R170.00
Weerskante van die Lens: Die Stories Agter die Stories van Carte Blanche) - Ruda Landman
Secondhand
R145.00
Koms van die Biblioteekbus en Ander Stories - Swart, Keina
New
R205.00
Stories van die kantlyn - Theuns Stofberg (paperback)
Secondhand
R150.00