Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het! Volg Nikki se mal lewe deur skreeusnaakse krabbels en dagboekinskrywings.
Mackenzie wil haar koerantrubriek gebruik om gerugte oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant aan te sluit om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en Mackenzie keer?