Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elfde druk 1965, Nasionale Boekhandel, 110 bladsye. Die boek is in 'n stewige toestand, onbeskryf en onbekrap, maar vol vlekkies en verkleuring. Die stofomslag is verweer, soos gesien kan word in die foto. Op die hardeband omslag voor is 'n vlek (sien foto)