Stories van Rivierplaas en Nuwe stories van Rivierplaas - Alba Bouwer
Secondhand
1 was available
R90.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Stories van Rivierplaas en Nuwe stories van Rivierplaas - Alba Bouwer - Tafelberg - tweede uitgawe - Hardebande met stofomslag - Intern: Geliefde boeke maar steeds skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R38.00
Alba Bouwer se plaasstories is klassiek in Afrikaans. Baie lesers dink met heimwee terug aan die lees van die avonture van Alie en Lulu op Rivierplaas in die Vrystaat. Een van die ander sentrale karakters is ongetwyfeld ou-Melitie wat altyd geduldig na Alie se stories luister en wyshede kwytraak (en nie skroom om haar tereg te wys nie!), en Sanna en klein-Melitie met wie Alie en Lulu so lekker speel.