Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1963 hardeband met stofomslag 154 bladsye. Hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n paar merkies aan en n stickertjie aan die rugkant onder, hardeband toestand redelik goed, daar is stempels in die boek en aan die binnekant van die hardeblad wil dit voorkom asof daar iets vasgeplak was wat afgetrek is , die teks is verder skoon en die binding goed, versending R25 in RSA - geen oorsese versending