Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stories van Ruyswyck - Alba Bouwer - 1963, eerste uitgawe - Hardeband met stofomslag in mooi toestand.
Stories van Ruyswyck, wat in 1963 gepubliseer is, neem die verhaal van klein Alie verder. Sy gaan nou kosskool toe en moet leer om aan te pas by nuwe mense en n lewe wat baie anders is as dié wat sy op die plaas geken het. Die sêgoed en die hele siening van die kinderlewe en die grootmense is fris en onbedorwe, maar nooit naïef nie. En dit is waarom soveel mense van verskillende ouderdomme ewe lekker hieraan sal lees.