Stormwinde of droogtes. Die storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart
Secondhand
1 was available
R85.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Stormwinde of droogtes. Die storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart - Litera - 2002 - 240pp, indeks - Sagteband in baie mooi, skoon en stewige toestand.
Posgeld en verpakking R35.00
Postnet na Postnet of Aramex (PnP) pos-opsies ook beskikbaar.
In hierdie publikasie word die storie van Hendrik Schoeman vertel, sodat die leser opnuut, of vir die eerste maal kennis maak met die kleurvolle persoonlikheid, met al sy streke, kwinkslae en praktiese, nugter planne. 'n Mens lees van die kind wat geleer het om teen moeilikhede weerstand te bied, om te hoop teen hoop, om vir hom 'n eie pad oop te kap. 'n Mens leer vir Hendrik ken, die skoolseun wat 'n lonende groenteboerdery langs die Afrikaanse Hoer Seunskool in Pretoria bedryf het; jy sien hom as die soort minister wat 'n man langs die pad in sy ampsmotor oplaai; jy ontmoet Schoeman, die gemeenskapsman wat die koektafel by die kerkbasaar leeg koop, net om alles by die ouetehuis af te laai. Jare voor die nuwe politieke bedeling se die politikus reeds dat sekere dinge nie op wetboeke hoort nie en dat verantwoording eendag daarvoor geeis sal word. Die beeld wat die leser terugskouend kry, steun op veel meer as wat amptelik oor Hendrik Schoeman berig is. Wat 'n mens hier kry, is die persoonlike indrukke van 'n skerp joernalis wat op verskeie maniere met hom en vele ander politici te doen gehad het.