Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Please note: This title is currently held at one of our extended network depots and may require up to 2 working days to dispatch. We encourage you to review the provided images for insights into the book's condition and dimensions. Should you have any queries or need further details, don't hesitate to reach out to us.
Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman Freek Swart
Min politici geniet in hulle leeftyd die soort gewildheid wat Hendrik Schoeman, destyds die immer-positiewe minister van landbou en later van vervoer ervaar het. Want hy was een van ons, het die mense gese.
In hierdie publikasie word die storie van Hendrik Schoeman vertel, sodat die leser opnuut, of vir die eerste maal kennis maak met die kleurvolle persoonlikheid, met al sy streke, kwinkslae en praktiese, nugter planne. n Mens lees van die kind wat geleer het om teen moeilikhede weerstand te bied, om te hoop teen hoop, om vir hom n eie pad oop te kap.
n Mens leer vir Hendrik ken, die skoolseun wat n lonende groenteboerdery langs die Afrikaanse Hor Seunskool in Pretoria bedryf het; jy sien hom as die soort minister wat n man langs die pad in sy ampsmotor oplaai; jy ontmoet Schoeman, die gemeenskapsman wat die koektafel by die kerkbasaar leeg koop, net om alles by die ouetehuis af te laai. Jare voor die nuwe politieke bedeling se die politikus reeds dat sekere dinge nie op wetboeke hoort nie en dat verantwoording eendag daarvoor geeis sal word. Die beeld wat die leser terugskouend kry, steun op veel meer as wat amptelik oor Hendrik Schoeman berig is.
Wat n mens hier kry, is die persoonlike indrukke van n skerp joernalis wat op verskeie maniere met hom en vele ander politici te doen gehad het.
Nie-Fiksie
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.