This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
MONEY MAGNET3971 1 × R262.00
5 Dec 21:48
Runners-up
Annie73711517 1 × R257.00
5 Dec 21:41
woopie444 1 × R251.00
5 Dec 13:34
MagicMan0027460 1 × R151.01
4 Dec 15:42
Baby on Board1203 1 × R12.00
4 Dec 15:08

Similar products

25% OFF
Vorentoe vir Suid-afrika 1938-1988 cufflinks
Secondhand
R600.00 R800.00
Mooi ou beker
Secondhand
R60.00
33% OFF
Die Stem van Suid Afrika Signed & enscribed by Walter Spiethoff
Secondhand
R6,500.00 R9,750.00
Royal Doulton Gedenkbord Voortekker Eeufees en Bloedrivier-Limited edition no 15-dia 26.5 cm
Secondhand
R600.00
Straatnaambord Ou Suid - Afrika. BLOEDRIVIER STRAAT. (Pretoria) (c1980) Africana.
Sold

Straatnaambord Ou Suid - Afrika. BLOEDRIVIER STRAAT. (Pretoria) (c1980) Africana.

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R262.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
crw4
Bob Shop ID
83443225


afbeelding van straatnaambord.

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING'n Oorspronklike ou Straatnaambord met die naam van BLOEDRIVIER STRAAT en afkomstig van 'n straathoek in Pretoria word hier opgeveil. Die strate in Suid - Afrika wat die name dra van die Afrikanerhelde en ander dinge wat verband hou met die Afrikanerkultuur is besig om vinnig te verdwyn en hierdie straatnaamborde word baie versamelbaar. Baie van hulle word vervang met naamborde wat name bevat van helde van die anti - apartheids vryheidvegters en een van die dae sal daar baie min van die met name van die Afrikanerhelde oor wees. Hier is u kans om 'n Africana item van die 'ou' Suid - Afrika vir u versameling te bekom. Dink net watter mooi en skaars herdenking dit sal wees om in die kroeg of lapa te vertoon en hoe 'n interessante Verjaarsdag - of Kersfeesgeskenk dit sal maak. Die teken is vervaardig uit witgeverfde roesbestande staal met die swart letters op 'n wit reflekterende plakker. DIE STRAATNAAM VERSKYN IN AFRIKAANS OP DIE EEN KANT EN IN ENGELS OP DIE ANDERKANT. Die afmetings is 16 x 104 cm. Dit is dus redelik groot. Dit word verder beskryf deur die 2 afbeeldings wat volg. As u enige vrae het oor die item kan u dit vra deur die 'Ask the seller a question' fasiliteit.
TOESTANDDie teken is nog in goeie toestand. Daar is krakies en effense skade op die wit reflekterende materiaal veroorsaak deur baie jare in die buitelug en blootstelling aan reen, son, weer en wind - maar dit dui net aan hoe outentiek hierdie item is wat vir baie jare sy werk op 'n straathoek gedoen het.
NOTAS
Hierdie is 'n baie versamelbare stukkie Africana van 'n tyd wat ons nie weer sal sien nie. Dit is nie vanaf 'n straatpaal gesteel nie, maar is oor die afgelope 30 jaar of so deur die Pretoriase Stadsraad vervang (omdat die straatnaam verander het of omdat die paal waarop die naamplaat was deur 'n verkeersongeluk beskadig is).

 

 

ander straatnaamborde op veiling
DAAR WORD 5 VERSKILLENDE STRAATNAAMBORDE MET DIE NAME VAN AFRIKANERHELDE EN AFRIKANERGESKIEDENIS OP HIERDIE 'CRAZY WEDNESDAY' VEILING AANGEBIED. KYK OOK NA DIE ANDER WANT EK KOMBINEER ITEMS IN PAKETTE VIR AANSTUUR EN AS U MEER AS EEN STRAATNAAMBORD KOOP KOS ELKE ADDISSIONELE NAAMBORD SLEGS R20 OM AAN TE STUUR.

 

 

afbeelding van die naambord
Hierdie is die ou straatnaambord waarop u bie. Dit is nie 'n replika nie, maar die ware jakob. U sien die voorkant van die naambord hier.
agterkant.
Die agterkant van die naambord wat ook die straatnaam bevat.
AANSTUURKOSTE

DIE NAAMBORD IS BAIE SWAAR EN AANSTUURKOSTE IS R55 IN SUID - AFRIKA (INDIEN U MEER AS EEN KOOP IS DIE AANSTUURKOSTE VIR ELKE ADDISSIONELE EEN R20). VIR ANDER LANDE DIE LUGPOSPAKKET KOSTE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

For Samsung Galaxy Fold SM-F900 10pcs Back Housing Cover Adhesive
New
R253.16
Kids Boxing Set - Black
New
R349.00
Seagull 20 M Metal Clothes Dyer
New
R461.14

Customer ratings: 1 ratings

Excellent thanks
06 Dec 2012