This auction has been won.
View other items offered by Pierneefonline1339
Leading
HennieMaree7712 1 × R300.00
1 Nov 12:13

Similar products

Straatnaambord Ou Suid - Afrika. HERTZOG STRAAT. (Pretoria) (c1980) Africana.
Sold

Straatnaambord Ou Suid - Afrika. HERTZOG STRAAT. (Pretoria) (c1980) Africana.

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
1501/4c
Bob Shop ID
206626857


afbeelding van straatnaambord.

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING'n Oorspronklike ou Straatnaambord met die naam van HERTZOG STRAAT en afkomstig van 'n straathoek in Pretoria word hier opgeveil. Die strate in Suid - Afrika wat die name dra van die Afrikanerhelde en ander dinge wat verband hou met die Afrikanerkultuur is besig om vinnig te verdwyn en hierdie straatnaamborde word baie versamelbaar. Baie van hulle word vervang met naamborde wat name bevat van helde van die anti - apartheids vryheidvegters en een van die dae sal daar baie min van die met name van die Afrikanerhelde oor wees. Hier is u kans om 'n Africana item van die 'ou' Suid - Afrika vir u versameling te bekom. Dink net watter mooi en skaars herdenking dit sal wees om in die kroeg of lapa te vertoon en hoe 'n interessante Verjaarsdag - of Kersfeesgeskenk dit sal maak. Die teken is vervaardig uit witgeverfde roesbestande staal met die swart letters op 'n wit reflekterende plakker. DIE STRAATNAAM VERSKYN IN ENGELS OP DIE EEN KANT EN AFRIKAANS OP DIE ANDER KANT. Die afmetings is 16 x 76 cm. Dit is dus redelik groot. Dit word verder beskryf deur die 2 afbeeldings wat volg. As u enige vrae het oor die item kan u dit vra deur die 'Ask te seller a question' fasiliteit.
TOESTANDDie teken is nog in goeie toestand. Daar is krakies en effense skade op die wit reflekterende materiaal veroorsaak deur baie jare in die buitelug en blootstelling aan reen, son, weer en wind - maar dit dui net aan hoe outentiek hierdie item is wat vir baie jare sy werk op 'n straathoek gedoen het. Verwys asb na die afbeeldings vir toestand aangesien die fotos geneem is van die item hier aangebied.
NOTAS
Hierdie is 'n baie versamelbare stukkie Africana van 'n tyd wat ons nie weer sal sien nie. Dit is nie vanaf 'n straatpaal gesteel nie, maar is oor die afgelope 30 jaar of so deur die Pretoriase Stadsraad vervang (omdat die straatnaam verander het of omdat die paal waarop die naamplaat was deur 'n verkeersongeluk beskadig is).

 

 

ander straatnaamborde op veiling
DAAR WORD VERSKEIE VERSKILLENDE STRAATNAAMBORDE MET DIE NAME VAN AFRIKANERHELDE OP HIERDIE VEILING OP BID OR BUYAANGEBIED. KYK OOK NA DIE ANDER WANT EK KOMBINEER ITEMS IN PAKETTE VIR AANSTUUR OM KOSTE TE BESPAAR.

 

 

afbeelding van die naambord
Hierdie is die outentieke ou straatnaambord waarop u bie. Dit is nie 'n replika nie, maar die ware jakob. U sien die voorkant van die naambord hier.
agterkant.
Die agterkant van die naambord wat ook die straatnaam bevat.
AANSTUURKOSTE

R95 PER POSKANTOOR PAKKET MET NASPOORNOMMER. DIE ITEM KAN OOK NA DIE MEESTE GEBIDE IN SUID - AFRIKA GESTUUR WORD PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage
 
 
 
 

Customer ratings: 1 ratings

Great product. Accommodating seller
24 Nov 2015