This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
Pink Lettuce2 1 × R1.00
9 Jan 21:05

Similar products

Ou asbak
Secondhand
R120.00
Lucas Mahome (South African Artist, 20th century) Pottery Bowl
Secondhand
R500.00
Ter Herdengking Aan Republiek Suid-Afrika Mei 31 1961 Pin Badge
Secondhand
R200.00
A4 SIZE PHOTOGRAPH - GEORGE LUCAS - PRODUCER OF - STAR WARS
Secondhand
R200.00
Straatnaambord Ou Suid - Afrika. LUCAS MEYER WEG. (Pretoria) (c1980) Africana.
Sold

Straatnaambord Ou Suid - Afrika. LUCAS MEYER WEG. (Pretoria) (c1980) Africana.

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R1.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
crw4
Bob Shop ID
86810989


afbeelding van straatnaambord.

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING'n Oorspronklike ou Straatnaambord met die naam van LUCAS MEYER STRAAT en afkomstig van 'n straathoek in Pretoria word hier opgeveil. Die strate in Suid - Afrika wat die name dra van die Afrikanerhelde en ander dinge wat verband hou met die Afrikanerkultuur is besig om vinnig te verdwyn en hierdie straatnaamborde word baie versamelbaar. Baie van hulle word vervang met naamborde wat name bevat van helde van die anti - apartheids vryheidvegters en een van die dae sal daar baie min van die met name van die Afrikanerhelde oor wees. Hier is u kans om 'n Africana item van die 'ou' Suid - Afrika vir u versameling te bekom. Dink net watter mooi en skaars herdenking dit sal wees om in die kroeg of lapa te vertoon en hoe 'n interessante geskenk dit sal maak. Die teken is vervaardig uit witgeverfde roesbestande staal met die swart letters op 'n wit reflekterende plakker. DIE STRAATNAAM VERSKYN OP ALBEI KANTE VAN DIE TEKEN (ONDERSKEIDELIK IN AFRIKAANDS EN ENGELS). Die afmetings is 16 x 99 cm. Dit is dus redelik groot. Dit word verder beskryf deur die 2 afbeeldings wat volg. As u enige vrae het oor die item kan u dit vra deur die 'Ask the seller a question' fasiliteit.
TOESTANDDie teken is nog in goeie toestand. Daar is krakies en effense skade op die wit reflekterende materiaal veroorsaak deur baie jare in die buitelug en blootstelling aan reen, son, weer en wind - maar dit dui net aan hoe outentiek hierdie item is wat vir baie jare sy werk op 'n straathoek gedoen het.
NOTAS
Hierdie is 'n baie versamelbare stukkie Africana van 'n tyd wat ons nie weer sal sien nie. Dit is nie vanaf 'n straatpaal gesteel nie, maar is oor die afgelope 30 jaar of so deur die Pretoriase Stadsraad vervang (omdat die straatnaam verander het of omdat die paal waarop die naamplaat was deur 'n verkeersongeluk beskadig is).

 

 

ander straatnaamborde op veiling
DAAR WORD 5 VERSKILLENDE STRAATNAAMBORDE MET DIE NAME VAN AFRIKANERHELDE OP HIERDIE 'CRAZY WEDNESDAY' VEILING AANGEBIED. KYK OOK NA DIE ANDER WANT EK KOMBINEER ITEMS IN PAKETTE VIR AANSTUUR EN AS U MEER AS EEN STRAATNAAMBORD KOOP KOS ELKE ADDISSIONELE NAAMBORD SLEGS R20 OM AAN TE STUUR.

 

 

afbeelding van die naambord
Hierdie is die ou straatnaambord waarop u bie. Dit is nie 'n replika nie, maar die ware jakob. U sien die voorkant van die naambord hier.
agterkant.
Die agterkant van die naambord wat ook die straatnaam bevat.
AANSTUURKOSTE

DIE NAAMBORD IS BAIE SWAAR EN AANSTUURKOSTE IS R55 IN SUID - AFRIKA (INDIEN U MEER AS EEN KOOP IS DIE AANSTUURKOSTE VIR ELKE ADDISSIONELE EEN R20). VIR ANDER LANDE DIE LUGPOSPAKKET KOSTE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
63% OFF
Cricket Card - *SIGNED* Imran Tahir Big Ball Cricket Trading Card (Nr73)
Secondhand
R75.00 R200.00
[Charming Appeal] CIFbuy Dog-Shaped Wall Key Holder Adorable Cartoon Puppy Design with "SWEET HOME
New
R196.00 No bids
45% OFF
1Pc Blue For iPhone 14 Pro Phone Case Phone Cover
New
R169.00 R309.00
GERMANY WEST 1953 HUMANITARIAN RELIEF FUND 30 + 10 PF VFU. SG 1102. CAT 85 POUNDS.
Secondhand
R540.00

Customer ratings: 1 ratings

excellent prompt service! Thank you!
04 Feb 2013