Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Gou kom hy agter dat die plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: daar is 'n eertydse skipper wat hier vetkoek verkoop; 'n vrouebewaarder met jazz in haar stem; selfs karaoke-aande in die skaduwee van die lemmetjiesdraad.
Dieper en dieper word hy ingetrek by die lewens van diegene wat wag om n- of utgelaat te word. Net toe hy dink hy kan met sekerheid s wie aan watter kant van die ho mure staan, moet hy begryp dat verdriet bodemloos is.
In Theo Kemp se Strafjaart vervloei die strominge van 'n lewe met die van die Suid-Afrikaanse werklikheid, waar hoop en wanhoop 'n maalkolk kan raak.
Summary | 'n Foonoproep uit Pollsmoor laat 'n navorser se lewe kantel. So na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer... |
Author | Theo Kemp |
Publisher | Penguin Books (SA) (Pty) Ltd |
Release date | 20190226 |
Pages | 224 |
ISBN | 1-4859-0388-2 |
ISBN 13 | 978-1-4859-0388-8 |