Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband boek, Butterworths 1988
Naam van vorige eienaar op voorblad doodgekrap.
Die boek bevat opsommings van sake wat handel oor Die Strafproses Wet 51 van 1977.
Sake tot 1988 is in aanmerking geneem .
Die boek is ietwat vergeel,maar nog stewig gebind en skoon ,met baie min sinne onderstreep.
Geringe water verkleuring sigbaar aan rande van die blaaie as die boek toe is .