| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die wereld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom le die luukse van die onontdekte. Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 n radioverhaal-fenomeen wat daagliks n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ntwee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende werelde bots. n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.
Softcover. English. Tafelberg. 2017. ISBN: 9780624082941. 346 pp. Good. Book No: 53608