Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DOEN ASSEBLIEF EERS NAVRAAG OOR DIE BESKIKBAARHEID VAN DIE TYDPERK VOORDAT GEBIE WORD. Selfsorg akkommodasie: Glenfour is ‘n 3 slaapkamer strandhuis met 2 badkamers, volledig toegerus vir 8 persone, in die sekuriteitskompleks Four Seasons met swembad en private ingang na strand. Kinderpoel, -speelplek en braaigeriewe by swembad. Vissermans paradys. 1 koningingrootte bed, 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 1 bunk bed en slaapbank. Buite braaplek, TV met DSTV easy view. Elektrisiteit ingesluit. Dis n losstaande huis, maar deel van n share block kompleks, dus veilig. Daar is n boardwalk na die strand, dis teen die see, slegs n duin wat ongelukkig die uitsig versper. Stil en rustig. Dit is heerlik om langs die strand te stap en daar is poeletjies tussen die rotse waar kinders kan baljaar en swemplek. Four Seasons is 30 km vanaf Oos Londen, 15 km vanaf Chintsa and Gonubie, 3km vanaf Glen Eden.
Tariewe is vanaf R550 per nag vir 8 persone, minimum 5 nagte, tussen 1 September en 12 Desember 2017 en vanaf 5 Januarie 2018. (2nm tot volgende oggend 9vm)