Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is nog baie mooi - Daar is wel 'n netjiese geskenkboodkap binne. >>> Tussen kokerboom en kaiingklip vertel met humor en deernis in die outentieke Boesmanland se taal oor gewone mense se pogings om 'n bestaan te maak in hierdie ongenaakbare deel van die wêreld. Baie van die stories is grappig, maar sommige raak ook universele kwessies aan wat die verhale tydloos maak, terwyl die opteken van die streek se taal van taalkundige belang is. * Africana *