Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Strome in die Dorsland is 'n versameling bemoedigende dagstukkies uit die pen van sendeling Charles E Cowman
Kopié in netjiese toestand. Eienaar se naam bo-aan eerste blanko. Kleefbandmerke en roesvlekke op prelims en teksblokrante. Daar is ook ligte sonskade aan die rug.
Uitgewer : NG Kerk Uitgewers
Dertiende en verbeterde druk, datum onbekend
Taal : Afrikaans
Hardeband : 346 bladsye
Afmetings : 250 x 170 x 30 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik