Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TAFELBERG 5e druk 1981. Avonture op die Oranje, Pongola, Limpopo, Sabi, Kunene. Hardeband, 158 bladsye met swart en wit foto's. Die boek is in 'n goeie toestand. Die hoeke van die hardeband is effens geslyt. Posgeld na enige plek in SA is R20