Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg-Uitgewers, 1975. Avonture op die Oranje, Pongola, Limpopo, Sabi, Kunene. Hardeband, 158 bladsye, met swart en wit foto's. Die boek is in 'n goeie toestand. Die bladsye het begin verdonker. Minder as 1kg.