Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1981 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Die boek beskryf die vyf groot riviere nl: Oranjerivier; Pongola; Limpopo; Sabi en die Kunene en Willem se ervarings op die kano.... Boek nog in 'n goeie toestand - buiteblad toon effense verwering.
Toestand 6/10