This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by CultureShop460

Similar products

Die Herinneringe van J C de Waal -- Karel Schoeman
Secondhand
R345.00
Oorlogswolke Oor die Republieke. Die Herinneringe van 'n Boere-Offis - Buurman
Secondhand
R415.00
Die President en ek: Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis
Secondhand
R75.00
Kroniek van 'n Koerantman: 'n persoonlike perspektief op die jare na 80 Hennie Van Deventer
Secondhand
R28.00
Stroomop: Herinneringe van 'n Koerantman in die Apartheidsera - Harald Pakendorf Stroomop: Herinneringe van 'n Koerantman in die Apartheidsera - Harald Pakendorf
Stroomop: Herinneringe van 'n Koerantman in die Apartheidsera - Harald Pakendorf Stroomop: Herinneringe van 'n Koerantman in die Apartheidsera - Harald Pakendorf
Sold

Stroomop: Herinneringe van 'n Koerantman in die Apartheidsera - Harald Pakendorf

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654040804

Hoekom bel n boosaardige eerste minister n koerantredakteur skuins na sonop by sy huis? Waarom wil n kabinetsminister n verslaggewer met die vuiste bydam? En hoe kry n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer?

 Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur n onstuimige tydperk in Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie liberale redakteur van Oggendblad  (19721979) en Die Vaderland  (19801986) met moeite voor hulle oë verdra. Pakendorf moes John Vorster en PW Botha se woedebuie telkemale trotseer.

 Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenarios wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. Só ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. n Fassinerende, persoonlike terugblik wat lesers sal boei.

ISBN: 9781776091171

Pages: 240

Trade paperback

Penguin Books, 2018

First edition

Good condition; cover creased in places

B158

Recently viewed

See more
CD - Angela McCluskey - The Things We Do
Secondhand
R39.00
Free shipping
1% OFF
Marvel Thor Stormbreaker (Hammer) (Boxed)
New
R799.00 R809.00
27% OFF
Maison Alhambra The Artist No.2 100ml Eau De Parfum
New
R435.00 R599.00
Vintage Bed Tray
Secondhand
R140.00 No bids