Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rika du Plessis
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Soos Nuut
'n Verwerpte filmster vlug na haar erfplaas in Suid-Afrika. Daar vind sy 'n aantreklike vreemdeling wat kan bewys hy het die reg om die plaas vir vyf jaar te huur. Sy teenwoordigheid laat haar hart vinniger klop hoe nou gemaak?