Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die jaar 2010 is daar reeds meer as 333 renosters in Suid-Afrika deur stropers vernietig. Dit is die hartverskeurende werklikheid waaraan Johan Fourie in sy boek Stryd in die Bos 'n stem gee. Gaan die manne van Xikhova betyds al die leidrade opspoor om nog 'n renoster van sy dood te red?
TITLE: Stryd in die bos
AUTHOR: Johan Fourie
SKU: 9781920518066
PUBLISHER: Naledi
DATE PUBLISHED: 20110911
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 0
DIMENSIONS: 250x190
WEIGHT: 223