Stryd vir Liefde

Stryd vir Liefde

New 1 available
Indicative market price: R290.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R270.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880529
Bob Shop ID
622444472

Sy bevind haar in 'n gereëlde verlowing met Silva, 'n Romeinse tribuun. Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar. Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak ... Silva en Lija het uiteenlopende gevoelens oor die man wat die Jode soveel hoop gee en die Romeine omkrap. Lija glo die man wat hulle die messias noem bring genesing en 'n nuwe begin. Sy skaar haar by die Selote om wapens uit 'n Romeinse arsenaal te steel om die skaal van gesag te laat kantel. Sy doen dit met die wete dat dit Silva se lewe ook in gevaar kan stel, maar haar oortuigings vuur haar aan. En Silva doen die onvergeetlike ... hy is deel van die groep soldate wat die Jode en Lilja se hoop die messias kruisig. Albei is diep seergemaak en ontnugter deur die ander se optrede en die vertroue tussen hulle lê aan skerwe. Is hulle liefde vir mekaar vir altyd verlore? Of sal Lija en Silva vanuit die as kan opstaan en vir hul liefde veg ...

Add to cart

Recently viewed

12 Vdc Axial Fan 120sqx38mm Balx2 138 Cfm Lead Eec0381 B1 0000 A99
New
R307.04
DC Power Jack Cable for DELL XPS 15 L501X L502X PN:DDGM6BPB000 XFT6Y
New
R158.00

Similar products

Anton Rupert: Pleitbesorger vir Hoop
Secondhand
R140.00
Halfkrone vir die Nagmaal
Secondhand
R105.00
'n Pawpaw vir my Darling
Secondhand
R125.00
Staan op vir jouself
Secondhand
R105.00