Stud Breeder's Manual - Handleiding vir Stoettelers

New
1 available
R140.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-2270
Bob Shop ID
533826430
1. Die vee- en stoetbedryf in Suid-Afrika / The livestock and stud industry in South Africa

'n Bre oorsig oor die veebedryf, die verwantskap tussen die kommersile sektor en die stoetbedryf, teeltdoelwitte, interafhanklikheid. Verantwoordelikhede en rol van stoettelers ten opsigte van die voorsiening van genetiese materiaal aan die bedryf.

2. Die SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging / The SA Stud Book and Animal Improvement Association

Geskiedenis
Kort weergawe van die geskiedenis van SA Stamboek.
Oorsig
Wat is SA Stamboek, missie, visie, omvang, afdelings ens.Inligting in voubiljet. Samestelling van AJV, Exco.
Dienste
Omskrywing van die dienste wat SA Stamboek lewer.
Publikasies
SA Livestock Breeding, SA Stoetteler / Stud Breeder, verslae,webblaaie;
3. Intergis 2000

'n Kort omskrywing van Intergis 2000, doel, struktuur, finansiering ens.

4. Die rol van telersgenootskappe / The role of breeders' societies

'n Kort omskrywing van die doel en funksies van 'n telersgenootskap. Verwantskap tussen SA Stamboek en genootskappe. Grondwet. Sekretariaat. Die pligte / verantwoordelikhede van telers.

5. Die stoetteler en wetgewing / The stud breeder and legislation

Kort opsomming oor die inhoud / implikasies van heersende wetgewing.

6. Die administrasie van 'n stoetboerdery / The administration of a stud farm

Lidmaatskap / Deelname
Prosedures, aansoekvorm, fooie*, belangrikheid van deelnemernommer, lid SA Stamboek en lid by genootskap, opskorting, effektiewe datum van deelname, heraansluitings, direkte handeling ens. - alle spesies;
Voorvoegsel en Kuddekenmerk
Wat is VV's en KKM's, gebruike, uniekheid, hergebruik, sessies ens.
Die vloei van data - direkte handeling / handeling deur genootskappe
7. Die identifikasie van diere / The identification of animals

Inleidend - bepalings van Wet op Diere-identifikasie, grondwette, LidCat ens.
Tatoering
Kort artikel oor tatoering…
Brandmerke
Kort artikel oor brandmerke…
Oorkodes
Kort artikel oor oorkodes…
Oorplaatjies en strepieskodes
Kort artikel oor oorplaatjies…
Perdepaspoorte
Kort artikel oor perdepaspoorte
Kleurmerke en foto's
Kort artikel oor kleurmerke…
Mikroskyfies
Kort artikel oor mikroskyfies…
8. Diere-aantekening / Animal recording

Algemene beginsels
Prosedures, aansoekvorm, fooie*, belangrikheid van deelnemernommer, lid SA Stamboek en lid by genootskap, opskorting, effektiewe datum van deelname, heraansluitings, direkte handeling ens. - alle spesies;
Geboortekennisgewing
Inligting ter sprake,voorbeelde…
Registrasie en aantekening
Opgradering, prosedures, stelsels (ontwikkelende rasse vs. erkende rasse)…
Inspeksie en keuring
Prosedures, stelsels,verskille by rasse…
Oordragte
Algemene prosedures, oordragte na nie-lede…
Kansellasies
Prosedures…
Linere klassifikasie
Inligting ter sprake, voorbeelde…
Ander inligting
Inligting ter sprake, voorbeelde…
9. Prestasie-aantekening / Performance recording

Vleisbeeste
Kort samevatting van skema en dienste…
Melkdiere
Kort samevatting van skema en dienste…
Kleinvee
Kort samevatting van skema en dienste…
Varke
Kort samevatting van skema en dienste…
10. Genetiese evaluasie / Genetic evaluation

Kort samevatting van konsep en dienste…

11. Logix

'n Kort omskrywing van Logix, doel, funksies, kostes*, gebruik, aansoekvorm.

12. Die gebruik van verslae en ander inligting uit die diere-aantekeningstelsel / Using reports and other information from the animal recording system

Enkele verslae met verduidelikende notas van belangrikste konsepte.
Veilingskatalogusse - wat beteken die data; hoe werk die diens…

13. Die beginsels van stoetveebemarking / The principles of marketing livestock

Kort artikel…

14. Ouerskapverifikasie / Parentage verification

Beginsels, prosedures…

15. Die rol van opgradering in stoetteling / The use of upgrading in stud breeding

Beginsels, prosedures. Ontwikkelende rasse vs. gevestigde rasse, Landrasse

16. Kunsmatige inseminasie en embrio-oorplasing / Artificial insemination and embrio transfer

Kort artikel, voorbeeld van Skedule O
17. Invoere, uitvoere en die vestiging van nuwe rasse / Import, export and establishment of new breeds

Kort artikel…

18. Veilings as 'n bemarkingsmeganisme / Auctions as a marketing mechanism

Kort artikel

19. Skoue / Shows

Kort artikel…

20. Fooie en finansile relings / Fees and financial arrangements

Besonderhede van betalingsmetodes. Lys van heersende pryse vir dienste ens.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Legend of Montserrat - Santiago Antunez & Emilio Lopez
R180
R30 shipping
Vers en Foto - 'n Keur van Afrikaanse Stemmingsgedigte (met foto's deur Cloete Breytenbach)
R410
R30 shipping
Hitler And Stalin: Parallel Lives - Alan Bullock
R660
R30 shipping
The Communist Threat To Southern Africa - Billy James Hargis
R410
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Car One-button Start Panel Strip Carbon Fiber Decorative Sticker for Audi A6 S6 C7 A7 S7 4G8
R714

Similar products

R30 shipping
Ons eie bookie die Voortrekkers se handleiding vir drawwertjies en penkoppe
R260
Die Potchefstroomse Onderwyskollege handleiding vir dosente Januarie 1960
R30
R30 shipping
Sekretaresse vir die Verwoerds
R200