Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.
Dit bied in-diepte besprekings en kontekstuele vrae, sowel as 'n vertaling van die volgende gedigte:
Aucamp, Hennie Son en Maan
Breytenbach, Breyten die tweegeveg & (windroos)
Celliers, Jan F. E. Dis al
Cloete, T.T. Luisterswaeltjies
De Jager, Dawie Rondom my
De Lange, Johann Palimpses
Deacon, Thomas Droogte in Namakwaland & Vlug
Du Plessis, Clinton V. papegaai
Du Plessis, Hans Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
Eybers, Elisabeth Huiskat & Krisis
Fagan, H.A. Ek het n huisie by die see
Goosen, Jeanne die dag op nuweland
Greyling, Franci Reiniging?
Joubert, Marlise boekmerk
Korf, Kobie ? Mite
Krige, Uys Ken jy die see . . .
Krog, Antjie pryslied & Wetenskapmannetjies
Laing, Suzaan Eksamenlokaal
Marais, Eugène N. Die dans van die reën
Nel, Philip Die heks van Hexrivier
Opperman, D.J. Ballade van die Grysland, Klara Majola & Sproeireen
Philander, P.J. Haar uitvaart
Pretorius, Rudolph In liefde se skadu
Pretorius, S.J. Die Hanswors
Smith, Susan geen respekte, hartbreek & Ouveldstorie van die Khoikhoi
Snyders, Peter die boodskapper
Sontonga, Enoch en Langenhoven, C.J. Volkslied van Suid-Afrika
Stander, Carina dakloos & kleurblind
Strauss, Pieter Die nuwe kind
Swart, Corlietha Lyndans
Van Aswegen, Marita By die robot in Eerstelaan
Van den Heever, Toon In die Hoëveld
Van Heerden, Ernst Die hardloper
Viljoen, Fanie status update
Visser, A.G. Die ruiter van Skimmelperdpan
ISBN: 9781776070091
Paperback
Best Books, 2021
NEW
B163