This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by cvis7712

Similar products

Christiaan Barnard Een Lewe - `n Biografie
Secondhand
R70.00
66% OFF
Die lewe na die dood, hoe sal ons lewe? hoe sal ons lyk? - Faan Botha
Secondhand
R100.00 R290.00
n Klein Lewe - Wilna Adriaanse
New
R220.00
Hoe ñ lewe begin
Secondhand
R89.00
STUKKEND - Lewe na n doodskoot
Sold

STUKKEND - Lewe na n doodskoot

New 9 were available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
ISBN 192052700-1
Bob Shop ID
49038485

Hoet tel n mens die stukke van die halfgeboude legkaart van jou lewe weer op na n lewensveranderende gebeurtenis? Bly jy stukkend - of bly jy lewe en hou aan om die legkaart te voltooi?

Die erasmus-gesin beleef groot trauma wanneer twee van die boeties koelbloedig geskiet word, Hoe berei n mens jou voor op dit waarop jy jou nie kan voorberei nie?

In die Fourie-gesin word die kinders in n groot trauma gedompel toe hul ouers 11 maande na mekaar sterf. Hoe hanteer n mens - of erger nog, kinders - so n situasie? Waar was G-d? Waar is G-d? vandag in jou situasie?

Lees gerus in hierdie boek hoe G-d steeds wonderwerke doen. En hoe Hy die Erasmus- en Fouriegesin op n wonderbaarlike wyse saamgesnoer het om as een gesin saam die legkaart van hul lewe te voltooi en daardeur elkeen hul goddelike roeping uit te leef.

Die skrywer doen n beroep op jou as leser om jou oop te stel vir G-d se plan met jou lewe - en om dan te begin lewe!

Recently viewed

See more
Diode Rectifier Axial Do27 400 V 3 A 1 N5404 Bp
New
R8.04
KELVINATOR TUMBLE DRYER LINT FILTER.
Secondhand
R20.00
Veti Series 3 Double Dedicated Plug Sockets - Red (100 x 100mm)
New
R306.00
Ic Phase Lock Loop Dip16 Cd74 Hc297 E
New
R5.74