Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1961 Uitgawe in hardeband met stofjas. 'n Roman van die seesleepvaart - as dokument oor die seesleepvaart is dit onsterflik en sal dit gelees word solank daar 'n see is waarop manne vaar. Die oorspronklike Hollandse uitgawe staan reeds in sy 35 ste druk! Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Boek toon tekens van vergeling, maar is verder sonder beletsels en al 380 blaaie is goed gebind!
Toestand 6/10