Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedruk in die 1950's
Hardeband met stofjas in goeie toestand
112 bladsye. Grote: A4
Geskiedenis inleiding deur Margaret Lessing. Eintlike n voêlvlug deur Suid-Afrika en SWA wat nog deel was van die Republiek toe die boek uitgegee is. Ietsie uit die natuur, nasionale parke, bevolkingsgroepe, die land se fabrieke, stedelike fotos en nog vele meer wat die geskiedenis van ons mooi land saamvat. Meestal swart en wit fotos maar tog ook n paar gekleurde fotos wat ook n deurbraak was in fototegnologie in daardie era
WE HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.