R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Afrika word vanaf die vroegste tye beskou as n merkwaardige plek n plek van weergalose prestasies en uitsonderlike mense. Die filosoof Plinius die Ouere het reeds in die eerste eeu n.C. verklaar: `Ex Africa seinper aliquid novi Daar is altyd iets nuuts uit Afrika. Daar is baie stories om te vertel, raaisels om op te los en legendes om uit te pluis. En daardie stories word hier vertel Verken die wrakke en ruines wat getuig van grootse beskawings, magtige koninkryke en rampspoedige gebeurtenisse. Verwonder jou aan ons buitengewone mense: afgeleë stamme, helde, ou voorsate en moderne leiers en lees alles omtrent die donkerder sy van die mensenatuur wat floreer op misdaad en swendelstreke. Stories van verstommende diere werp n interessante nuwe lig op die wêreld wat jy dink jy ken, terwyl ware verhale van die bonatuurlike jou asem sal wegslaan