Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor die oorlog. Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer is het die geweerlope afgekoel en die rook van die slagveld gaan le. Die hersiene weergawe van die klassieke boek plaas nuwe feite op die tafel.
TITLE: Suid-Afrika se Grensoorlog 1966-1989
AUTHOR: Willem Steenkamp
SKU: 9780624076896
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 22/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 336
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215 mm x 280 mm
WEIGHT: 2 gr