This auction has been won.
View other items offered by German South West15906
Leading
karelkruger49 1 × R1.00
20 Apr 18:26

Similar products

R30 shipping
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga
R460
R30 shipping
RARE HIGHLY COLLECTIBLE FOUND 51CM X76CM BIG 1986 KP AND HNP Leaders sighed poster
R2,000
R30 shipping
Argief -jaarboek vir Suid Afrikaanse Geskiedenis/Archives Year Book for S. A. History: 1950/II.
R400
R30 shipping
LOVELY LOT OF PRESIDENTIAL MEMROBELIA - MARAIS VILJOEN AUTOGRAPHS INCLUDED
R488

SUID-AFRIKA SE WARE GESKIEDENIS 1989-97 - HNP AWB KP AVF RATTE VILJOEN BOSHOFF MARAIS HARTZENBERG

1 was available / secondhand
R1.00 auction closed
Closed 20 Apr 11 21:01
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
36299140

Díe boek wat na Pretorius se Volksverraad 'n blitsverkoper in Suid-Afrika was!
 

Slegs in afrikaans

Dr. Claus Nordbruch:

 Reguit

 

Onthullings en Gesprekke oor Suid-Afrika

se Geskiedenis 1989-1997

Pretoria: 1997, 248 bladsye, baie foto's

SPLINTERNUUT!

In hierdie boek skryf die bekende outeur oor intrige en verraad in Suid-Afrika se jongste geskiedenis. Hy noem die kind by sy naam - reguit. Hy sit FW de Klerk se politiek na die "onomkeerbare pad" uiteen. Maar dr Nordbruch lê ook krities die Boere en sy geesgenote se onvermoë daar om hierdie vernietigingverldtog teen te staan. Dar was te veel gebabbel en geklets en te min dade.

Die boek is besonders waardevol deur die gesprekke wat dr Nordbruch met verskeie Boereleiers en ander opposisie politici gevoer het. Die outeur sê in sy inleiding onder ander, dat nie een van sy gespreksgenote vooraf gevra het om die vraelys te sein of dit gesensueer het nie. Dit is dus te meer opmerklik omdat die skrywer op grond van sy Duitse afkoms en die plofbare onderwerp geen taboes in aanmerking geneem het nie. Die vrae is reguit gestel - iets wat nie noodwendig eie is aan die Boeremanier nie en dus soms die een of ander gespreksgenoot verras het.
Verder reken dr. Nordbruch met Mandela se Nuwe Suid-Afrika onverbiddelik af. Sy gevolgtrekkings slaan die spyker op die kop.

 

Uittreksels uit die ONDERHOUDE:

Gen Constand Viljoen: Die feit dat ons kommunisme uitgehou het uit Suid-Afrika en dat ons gehelp het om kommunisme wêreldwyd te verslaan beskou ek as my grootse prestasie.

Mnr. Robert van Tonder: Die huidige politiese toestand in Suid-Afrika is seker die grootse gemors in die geskiedenis wat ons ken. Eintlik is dit maar goed dat dit so kom. Nou kan die mense sein wat aan die die gang is.

Prof. Carel Boshoff: Dr. Verwoerd het geglo in die onafhanklikheid, in die vrywording van volke. En hy het daardie ideaal gesien vir die verskillende volke maar ook vir die Afrikanervolk.

Mnr. Andrew Ford: Hierdie regering het kak met die Boere tot sy einde toe. Daar sal nog ‘n opstand kom wat die wêreld nog nie gesien het nie.

Dr. Ferdi Hartzenberg: Die Waarheids- en Versoeningskommissie is net ‘n groot flip met die propaganda-doeleinde om die Afrikaner in dieselfde posisie te sit in wat die Duitsers gesit het of nog steeds sit: ‘Jy is skuldig, jy het gesondig, jy moet boet.’

Mnr. Jaap Marais:‘n Stelsel waar verskillende rasse en volke en godsdienste onder een parlamentêre dak will akkomodeer het nog alttd misluk.

Kmdt. Willem Ratte: In Suid-Wes-Afrika het ons die oorlog gewen teen SWAPO en nogtans het Pik Botha en die puntig mallerige NP-Regering Suid-Wes weggegee. In Suid-Afrika was daar nie eers oorlog nie. Die ANC is deut die Russe beskryf as die mees onsuksesvolle guerrilla-beweging in die wêreld. Suid-Afrika is eenvoudig oorhandig.

 

 

Boekbesprekings

Die onderhoude wat gevoer word met Robert van Tonder, Jaap Marais, Constand Viljoen, Ferdi Hartzenberg, Willem Ratte, Andrew Ford en Carel Boshoff, is uiters insigwekkend. Nordbruch se reguit styl is iets wat ons (gebore) Boere nog kan leer: om iets beskaafd reguit te sê sonder om beledigend, venying of afbrekend te wees. Patriot (Pretoria)

Dit is ‘n waardevolle toevoeging tot die politieke debat oor die Nuwe Suid-Afrika. Universiteit van Pretoria

Dr. Nordbruch het ’n boek geskryf waarvan daar geen gelyke in ons taal bestaan nie. Sy analise van die ANC se sg. Vryheidstryd is briljant. Dr. Nordbruch se boek bereik blywende status as naslaanwerk juis omdat hy so streng objektief bly. Boerant (Randburg)

Ek moet u gelukwens met die onderneming. Die boek is aantrekklik geproduseer. En die aangetekende uitsprake van verskillende politieke figure het heelwat belangwekkends opgelewer. Jaap Marais

 

In ‘n boek van dié aard word sobere objektiwiteit allermins verwag, maar Nordbruch slaag daarin om soms met verbasend nugtere denke sy feitematerial te hanteer. Die outeur huiwer nie om by geleentheid besonder krtities na die onlangse geskiedenis in regse kringe te kyk nie.
Nordbruch kom tot die slotsom dat "die NP-Regering niks minder gedoen het nie as om die mense wat aan hom toevertrou is booswilligte bedrieg en te gebruik en daarna op die ashoop te smyt". Hy streef vryheid vir vir al die blankes in ‘n eie geografiese gebied na. Maar is oortuig dat verkiesings dit nie sal verwesentlik nie. Ofskoon hy hom nie self tot geweld verbind nie, sluit hy nie die geweld-opsie uit nie. Maar vir diegene wat hulle hoop op hierdie opsie plaas, het hy nie goeie nuus nie, "want op die oomblik bestaan daar realisties gesproke geen moontlikheid dat Suid-Afrikaners, en hier word spesifiek die Boere bedoel, ‘n versetpoging van stapel sal stuur nie, omdat hulle hiervoor sielkundig hoegenaamd nie gereed is nie". Hoe dit ook al sy, REGUIT behoort, nieteenstaande die feit dat Nordbruch onverskrokke die regse groeperinge roskam oor vele verlore geleenthede om ‘n swart regering te verhoed het, groot inslag onder eersgenoemde te vind. Volksblad (Bloemfontein)

Die insider-geskiedenis van Suid-Afrika! Van die ANC tot die AWB, van die "liberation struggle" en die Boere se "weerstand" tot die "eerste demokratiese verkiesing" en die jare daarna.

 

More from this seller

View all
PECAN NEUTE vars geoes -/- PECAN NUTS fresh harvest - price per 1kg - read instructions
R80 No bids
THE SOUTH AFRICAN ACACIAS
R50 No bids
DIE WELTRÄTHSEL (MONISTISCHE PHILOSOPHIE) by Ernst Haeckel [1901]
R80 No bids
Wilbur Smith WARLOCK (BCA 2001) AS NEW
R80 No bids

Recently viewed

TY Velvety Beanie Baby. Boomer the Doggie. Super Plush! 16cm.
R59

Customer ratings: 1 ratings

Prompt delivery....a pleasure to do business with you!
09 May 2011