| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | Politieke en teologiese kommentaar oor Suid-Afrika se toekoms. Apartheid word ook bespreek vanuit n liberale NG Kerk orientasie. |
| Jaar | 1956 |
| Uitgewer | Die Universiteits-uitgewers en -boekhandelaars |
| Bladsye | 96 |
| Toestand | Klein hardeband boek met stofomslag, rakslytasie, swart pen merkies en ouderdomsvergeling. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.