Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Suid-Afrikaanse duikgids dek die spektrum van duikbesienswaardighede vanaf Hermanus tot by die Wilde kus - selfs Mosambiek. Die boek sluit ook in, onder andere, interessanthede oor visse, walvisse, haaie en alle eienaardige seediere; Duikers en hulle ervarings; Duikbesienswaardighede sover as Mosambiek.