This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2573

Similar products

Suid -Afrikaanse Geskiedenis in Beeld Preston, Antony
R300.00
Argief-Jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis/Archives Year Book for South African History
R800.00
Taal en Beeld by P J Nienaber | Geskiedenis van die Afrikaanse Taalbewegings
R95.00
Argief-Jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis/Archives Year Book for South African History
R800.00
Suid-Afrikaanse Geskiedenis in Beeld - Anthony Preston
Sold

Suid-Afrikaanse Geskiedenis in Beeld - Anthony Preston

1 was available / secondhand
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
PGK
Bob Shop ID
55244782

Suid- Afrikaanse Geskiedenis in Beeld - Anthony Preston - Voorwoord deur prof. T.R.H. Davenport - Bison Books vir CNA - 1989, eerste Afrikaanse uitgawe -192pp, indeks, swart en wit & volkleur illustrasies - Grootformaatboek in baie goeie toestand.

Suid- Afrika se geskiedenis word gekenmerk deur grootse sowel as tragiese gebeurtenisse. Min is bekend oor die land se voorgeskiedenis, en onvolledige mondelinge oorlewering is die enigste bron van inligting oor sommige gebeurtenisse van skaars 150 jaar gelede. Tog het Dias reeds in 1488 die Kaap die Goeie Hoop ontdek, en die eerste Nederlandse setlaars het in 1652 aangekom. Die Groot Trek het Boere-onafhanklikheid tot stand gebring, maar op 'n tragiese slagting van vroue en kinders in Natal uitgeloop. Die Boere het hulle by Bloedrivier op die Zoeloes gewreek, maar skaar 40 jaar later het die britte in 'n kort, maar bloedige oorlog voor die magtige Zoeloeleer te staan  gekom. Groter tragedies sou volg, naamlik die twee Ango-Boereoorloe. Die eerste was 'n kleinskaalse oorlog, maar die tweede het byne die Oranje-Vrystaat en Transvaalse republieke vernietig.Danksy die onblusbare gees van die volkis dominiumstatus in die Britse Rykegter slegs agt jaar na afloop van die oorlog aan Suid-Afrika toegeken. Sedertdien het Suid-Afrika aan twee Wereldoorloe deelgeneem, een van die welvarendste ekonomiee tot stand gebring, en vanwee sy apartheidsbeleib hom die gramskap van die buitewereld op die hals gehaal.

Hierdie aanskoulike boek vertel in woord en beeld - met meer as 250 swart en wit- en kleurilllustrasies - waarom so 'n pragtige, ryklik bedeelde land so 'n komplekse en tragiese verlede het.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis in Beeld sal in die smaak val van elkeen wat graag die land se fassinerende verlede wil naspoor.

 

Bibliographic information

Recently viewed

See more
Free shipping
2TB 2.5 Western Digital Elements - USB3.0 Portable Drive
R2,457.00
Epson EH-LS800 Super Ultra Short-Throw Projector
R79,999.00
Repair Kit for TF300 Chain Pipe Cutter TF300RK
R2,177.00
OUT OF THE CRUCIBLE BY HEDLEY A. CHILVER
R100.00

Customer ratings: 1 ratings

Lieflike boek en goed verpak, Baie dankie!
27 Feb 2012