Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tien ware verhale wat getuig van Chris Karstn se vermoee om meer inhoud aan die koue feite te gee, om insae te gee aan die mens se motief agter die gruweldaad. Hier lees ons bv. van die moord van Pieter Pieterse en hoekom n Vrystaatse boerseun op n bus vol passasiers los gebrand het..
In 2008 uitgegee deur Human & Rousseau,. 144 bladsye.. In redelike toestand, geen pen merke, geen noemens waardige skade behalwe tekens van ouderdom.