Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Binding: Hard cover
Book Condition: Fair condition. The spine has cellotape that has kept it from fraying. Otherwise intact.
Edition: Eerste Uitgawe, Derde Druk 1992
Die Suid-Afrikaanse handboek van abnormale gedrag weerspieel die jongste navorsingsresultate op die gebied van abnormale gedrag. Die medewerking van 43 vooraanstaande Suid-Afrikaanse sielkundiges en psigiaters, asook buitelanders soos Arnold Lazarus, verleen aan hierdie titel die status van 'n standaardwerk. Die klassifikasiesisteem waarop die titels gebaseer is, is die DSM-III-R (APA, 1987). Suid-Afrikaanse navorsingsresultate, statistieke, perspektiewe en 'n hoofstuk oor die voorkoms van abnormale gedrag wat ekslusief onder tradisionele swart Suid-Afrikaners voorkom maak die titel besonder relevant vir Suid-Afrikaanse studente.
Follow the link below to view our other listings: