This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27673

Similar products

BOEREKOS Tradisionele Suid-Afrikaanse Resepte / Dine van Zyl
Secondhand
R100.00
Suid-Afrikaanse Helde en Ikone by Wendy Maartens
Secondhand
R70.00
Suid Afrikaanse Mikrogolf Vinnig En Maklik, Di Busschau, Kleur Fotos, 100 Resepte, 48 Bl, Sagteband
Secondhand
R50.00
Die Uitsonderlike Boek Van Suid-Afrikaanse Gholf - Michael Vlismas
New
R160.00
Suid-Afrikaanse kook, koek en resepte boek - Dijkman
Sold

Suid-Afrikaanse kook, koek en resepte boek - Dijkman

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
475400464

Byeenversameld en geskrywe deur Mej Dijkman te Paarl.  1983 hardeband met 146 bladsye baie mooi. Resepteboek. R65 posgeld in SA.

Die Patriot-drukkers (D.F. du Toit & Co in die Paarl) publiseer in 1891 die “Suid-Afrikaanse kook-, koek- en resepteboek”, wat die heel eerste Suid-Afrikaanse kookboek is. Die behoefte aan so ’n boek is groot en binne twee jaar beleef die boek reeds drie uitgawes en eindelik word die boek agtien keer herdruk. Human & Rousseau publiseer in 1979 ’n faksimilee-uitgawe. Die boek is geskryf in die taal eie aan Di Patriot en met gebruikmaking van die spelling van daardie tyd. Dit sluit benewens resepte ook boererate in, wat vir vandag heel eienaardig voorkom. Die raat vir beroerte is byvoorbeeld “Di sike mak dagga laat rook; en as hy ni self kan rook ni, dan kan ’n ander di rook in zijn mond in blaas tot syn tong los gaan, dan kan hy self rook.” Suurlemoene was een van Elizabeth se wondermiddels. Suurlemoene help vir slapeloosheid en hardlywigheid en geklits met die wit van ’n “yer” help dit om “de stem te versterken”. Saam met borsdruppels, roulynolie, gliserien, ’n eier en heuning is suurlemoen goed vir hoes. Meng suurlemoen met donkerbruin suiker tot ’n stroop en sit dit met ’n “katfel op di bors” vir kroep. Daar is ook rate vir diere. Vir “hondesiekte” beveel sy lou melk waarin terpentyn gemeng is, aan. Om hom te ent teen die siekte sit jy gereeld so ’n bietjie skoon teer agter op sy tong. Agterin die boek is daar ook “Greintjies Goud”, lewenswaarhede wat die leser stig. Weens al die ou resepte, boererate en die taalgebruik en spelling is hierdie ’n boek met baie groot kultuur-historiese waarde.

 

Recently viewed

See more
10% OFF
GUD SPIN ON OIL Filter For DAIHATSU GRAN MOVE 1.5 (HEEG 16V 66KW) 98-01
New
R259.00 R289.00
Easy Replacement Big Camera Hole Glass Back Battery Cover for iPhone 13 Pro(Graphite)
New
R256.00
Free shipping
3% OFF
MSI G27C4 E3 27-inch 1920 x 1080p FHD 16:9 180Hz 1ms VA Curved Gaming Monitor
New
R6,200.00 R6,400.00
12% OFF
Thermaltake Versa H16 TG ARGB Micro Tower Snow Gaming PC Case CA-1Y8-00S6WN-01
New
R1,500.00 R1,700.00