Suid-Afrikaanse Kookboek vir Diabetes en Insulienweerstandigheid - Hilda Lategan
Secondhand
1 was available
R75.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Suid-Afrikaanse Kookboek vir Diabetes en Insulienweerstandigheid - Hilda Lategan - Tafelberg - 2005 - 310pp, indeks - Sagteband in goeie toestand - intern skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R28.00.
Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid 1 bied meer as 230 getoetste resepte, en is jou sleutel tot: vinnige, maklike en voedsame maaltye; doeltreffende bloedsuikerbeheer; optimale gesondheid; ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Boonop verskaf die skrywer belangrike inlichting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos statigste en kinderpartytjies.