Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Suid Afrikaanse Mikrogolf
Vinnig En Maklik
Hier is n aantal maklike kitsgeregte vir elke geleentheid
van geregte soos Gestopte Braaihoender en
Goue Stoompoeding, tot Vinnige Jambalaja en
Tropiese mousse.
Puik volkleurfoto`s komplementeer die teks en
die boek is propvol nuttige wenke.
Kleurfoto`s
48 Bladsye
100 Resepte
Sagteband