Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Suid Afrikaanse Vrugte
Bereiding & Preservering
Die meer as 400 vindingryke resepte in hierdie boek
laat reg geskied aan ons puik Suid Afrikaanse vrugte,
want dit word op soveel interessante wyses aangebied
dat dit elke smaak sal bevredig.
Magdaleen van Wyk
+400 Resepte
120 Kleurfoto`s
153 Bladsye
Hardeband
(Goeie kondisie)