R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Human & Rousseau, 2004, tweede uitgawe. Baie goeie toestand sagteband. 205 pp.
Dié heruitgawe van Suidpunt-Jazz bied 'n terugreis deur die dekades na die veelbewoë jare tagtig: voor die aanbreek van die Nuwe Suid-Afrika, en voor die skrywer André Letoit finaal besef het hy gaan nooit die Groot Afrikaanse Roman skryf nie.
Suidpunt-Jazz is die verhaal van 'n skrywer, sy boek en sy karakters. Dit vertel ook die storie van 'n geskiedenisdosent se onthutsende boesoeke aan die verlede, met 'n onkonvensionele aartsengel as metgesel - van Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap tot Piet Retief se laer by Bloedrivier... En dit kan net tot een ding lei: 'n piekniek by Dingaan!
"...as virtuose, uitbundige, prikkelende, nodige, jazz-roman het Suidpunt-Jazz nie sy gelyke in Afrikaans nie." -