Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Suidwes-Afrika Afbakenings Kaart-Boek (UNIEKE Eksemplaar).
Privaat gebind, 1979.
'n 1979 afbakenings-kaart van Suidwes-Afrika, soos gedruk en uitgegee deur die Landmeter-Generaal se kantoor in Windhoek, privaat professioneel laat herbind in boekvorm. 35bl., in kleur met sleutel tot kaart. 180 x 245mm Hoog.
Baie Goed. Boonste omslag se onderste voor hoek is effe gestamp. Vorige eienaar se naam netjies gedruk in gilt op veb.
Blou kunsleer, gilt.
(##3333)