Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddellik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid.
Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddellik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. Hier vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf kindsbeen tot met die groot oomblikke in die groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid.
Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 2015. Good Condition.