Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981
Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981

Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981

New
1 available
R280.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614007263

2020 hardeband met 509 bladsye nuut en ongelees.
Sulke Vriende Is Skaars bevat die geannoteerde briefkorrespondensie tussen twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse Westerse kunsmusiek. Dit is die eerste keer dat briefwisseling binne die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenisskrywing gepubliseer word en is n publikasie wat n noemenswaardige bydra tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekhistoriografie, asook tot Afrikaner- en apartheidshistoriografie, sal maak.

Dit toon die belangrikheid aan van verdere navorsing oor die geïnstitusionaliseerde posisie van wit kunsmusiek in Suid-Afrika. Benewens die briewe, word belangrike fotos, afskrifte van faksimilees, telegramme en ander vorme van korrespondensie geplaas en groot klem geplaas op die visuele voorkoms van die boek.

More from this seller

View all
Die groot gryse - Louw
R35
Eugene Marais - Die huis van die vier winde
R45
R30 shipping
GETEKEN: Doornbult: Geskiedkundige Oorsig 1798-2011 - Rina Wiid
R220
Die Koning se Wingerd - FA Venter
R65
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Roem En Die Rou - At van Wyk
R350
R30 shipping
Die Keeromstraatkliek - At Van Wyk
R150
R30 shipping
Lojale Verset deur N.P. van Wyk Louw. Skaars 1939 Eerste Uitgawe!
R775
R30 shipping
Briewe van Uys Krige uit Frankryk en Spanje
R600