Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981 Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981
Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981 Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981

Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 19491981

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
643652787

2020 hardeband met 509 bladsye nuut en ongelees.
Sulke Vriende Is Skaars bevat die geannoteerde briefkorrespondensie tussen twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse Westerse kunsmusiek. Dit is die eerste keer dat briefwisseling binne die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenisskrywing gepubliseer word en is n publikasie wat n noemenswaardige bydra tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekhistoriografie, asook tot Afrikaner- en apartheidshistoriografie, sal maak.

Dit toon die belangrikheid aan van verdere navorsing oor die geïnstitusionaliseerde posisie van wit kunsmusiek in Suid-Afrika. Benewens die briewe, word belangrike fotos, afskrifte van faksimilees, telegramme en ander vorme van korrespondensie geplaas en groot klem geplaas op die visuele voorkoms van die boek.

Add to cart

Recently viewed

See more
Books - Answered Prayers - Danielle Steel
R30.00
Die Bantoe van Suid-Afrika
R70.00
Singapore 1988 10 cent coin used
R10.50
Redragon SCREAM Over-Ear RGB Gaming Headset - Black
R499.28

Similar products

Anton Van Wouw en die Van Wouwhuis 1862-1945
R95.00
Briewe van Uys Krige uit Frankryk en Spanje
R600.00
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux - Van Wyk, At
R150.00
Die Keeromstraatkliek: Die Burger en die Politiek van Koalisie en Sa - Van Wyk, At
R280.00